Traffic signs campaign

C/O Rose Ave & Fountain Circle, Adamayview, Yield sign missing.
Kan ek vra of daar dringend aandag gegee kan word vir die nodigheid van ‘n geel pad kruis op die h/v Dawn en Platan laan ( langs St Andrews Gastehuis ). Verkeer vanaf Dawn straat kan nie in Platan indraai nie want ongeduldige motoriste laat nie ‘n gaping vir draai-verkeer om te kan vloei nie. Vandag weer die geval gehad dat ek letterlik moes indruk om spasie te kry om te draai. Dis net sleg want ek het reg van toegang volgens die verkeersreels maar motoriste gluur jou aan asof jy padvark is. Hierdie probleem eskaleer drasties tydens spitsverkeer

Reference nr: MPRRH0004CSSO8

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Roads Storm-Water & Landfill SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1309/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/