STREET & SIDEWALK PROBLEMS CAMPAIGN

Yusuf dadoo road next to Portuguese hall. potholes
Anderson Straat 18,die hele Anderson Straat is vol rommel. Dit is 'n geveg wat ons nie gewen kry nie, sodra ons dit optel is dit die volgende oggend weer terug. Dit beïnvloed 'n mens se besigheid. Wat het van die werkers geword wat die rommel altyd opgetel het? Dit is die hoofstraat in die dorp en gee 'n slegte indruk van Klerksdorp. Ons betaal vir vullis verwydering wat nie gebeur nie.
Potholes Eybersstreet 9, 10 and 11.
Hi Jeanette, ons is dankbaar vir die waterlek wat hulle reg gemaak het in Yusuf Dadoo str voor die Ned. Hev kerk, maar daai sloot is baie lelik al uitgery, kan hul dit asb weer gaan opvul? Louise Rudman 0833687401.

Reference nr: MPRRH000OKCO0S

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Municipal Administration, Cleansing, Roads Storm-Water & Landfill SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1308/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/