STREET & SIDEWALK PROBLEMS CAMPAIGN

21 Lathamstreet Irene Park pothole
There are quite a number of potholes in Latham street…from Elm.street to the N12
42, 49 & 60 Miemie Avenue Flimieda Potholes
Michael str no 20a en 20b net voor rosemarys. Teerpad hele sloot oop gekap en dit veroorsaak nou al diep gate. Hoekom kap die stadsraad die pad op en los dit net so al vir meer as n maand.
21 Lathamstreet Irene Park pothole . Very busy street
Groot pothole in Michael straat….strek regoor die pad…moet asb dringend aandag geniet
Dumping od TARR road repairs at the cornet of Milton and Bellock Road , Ward 29 , Orkney , Matlosana .
Die gat regoor die pad in Michael st 22 waar hulle so maand terug n waterpyp vervang het is nou n ernstige probleem.Ek kannie meer tel hoeveel motors is nou al ernstig beskadig nie.Nou net n drywer opgetel van n mototfiets wat deliverings doen.Die mense wat die straat gebruik of hulle kinders by Saamtrek op en aftel is deeglik bewus van d probleem en is versigtig en ry teen 5 km/h daar deur,maar ongelukkig nie die persone wat veral snags teen 60km/h + die gat tref en nie bewus is van hom nie.
Voor Michael str no 20b Wilkoppies naby Saamtrek laerskool is die teerpad oopgekap en die reen en voertuie het nou al n diep sloot veroorsaak. Voertuie gaan lelik beskadig word. Asseblief herstel so gou moontlik
Please attentd to repair if the stormwater drain at the corner of Hood an Spencer avenue , Orkney , Matlosana .

Reference nr: MPRRH000KO88CO

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Municipal Administration, Cleansing, Traffic & Security, Roads Storm-Water & Landfill SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1292/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/