STREET & SIDEWALK PROBLEMS CAMPAIGN

38 Jay Jaystreet, Songloed,Klerksdorp POTHOLES
1 Buffeldoorn up to Doringkruin. POTHOLES
Pothole on the corner of Elm and Central Avenue, direction MCC Spar / Flamwood Video
Huge pothole at the entrance of MCC SPAR where Faustos is
12 Bashee str. Stilfontein Huge dead tree on side walk. Branches falling affects traffic in street. cut down and remove
Wil net graag 'n klip in die bos gooi en vra wanneer word daar iets aan die pad en ingang na KLERKSDORP vanaf die R30 se kant gedoen. Dit is die ingang vanaf Klerksdorp Dam se kant. Om en by die eerste Robot lyk dit sleg en onafgewerk! Pad is vol slaggate. Vanaf 'n hoofpad R30 se kant steek die ingang na die pragdorp maar baie af…… Ook die sypaadjies. Kan daar nie bietjie reggemaak word nie? Waar is die stadsraad wat daarna omsien?
Ons het groot problem met vragmotors wat Hoodstr en Popelaan in Orkney misbruik. Ons kry nie nie samewerking nie en dan word extra swear vervoer ook deur die dorp gestuur. Ek het probe uitvind omtrent die verkeers Departement en het ook met mnr. Pretoria gepraat maar nou ry hulle die in die nag die segment deksels en grasped EN AMPER DIE KRAGPAAL IN DIE NAG OM
Ek kry geen verkeersbeampte in Orkney nie. Kan iemand my help asseblief
Corner of Moore and Milton Avenue, Orkney. Storm drain broken and blocked with garden rubbish from 2 Moore.
Potholes Vuurpyl 14 & 16 between Ina & Lautz Flimieda
Chromium road uraniaville the whole street potholes
h/v Russel en Ametisstraat, Wilkoppies potholes
h/v Apiesdoring en Murantistraat, Doringkruin potholes
Ametisstraat reg voor La Provance Wilkoppies, Daar is nie straatnommers potholes
Help asseblief: Groot dooie boom op sypaadjie voor Kritzingerstraat 7, Flamwood. Takke hang al laer en gaan binnekort omval met groot skade. Ook soortgelyk voor nommer 6 oorkant die pad.

Reference nr: MPRRH000C8S8KW

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Municipal Administration, Cleansing, Municipal Water, Roads Storm-Water & Landfill SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1321/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/