Street Light campaign

Margaretha Prinsloo straat is nag donker sonder straat ligte waar jy voor Midas se laaizone verby ry na toetstasie en voor museum verby. Asseblief sal waardeer as daar gekyk kan word na die straat ligte.

Naand. Ek wil graag vra of jul nie asb in Jay Jay str by huis 38 langs die krag stasie n lig kan op sit. Daar is n paal maar geen lig. Dis bitter donker vir woonstelle oorkant. Tussen huis 38 en oorkant. Sal jul dit kan doen asb. Ek i die begin van jaar gevra maar nog niks vra net weer asb dankie

Reference nr: MPRRH000GK8880

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Electrical Engineering SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1301/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/