Street and Sidewalk problem campaign

Please the potholes at the intersection of Monica ave & Plataan.
Kan daar dringend aandag geskenk word aan die 4-rigting stop by Ametis en Austinstraat se dongas asb. Dit is by Absabank en Pick n Pay se kruising. Dit is bitter erg. Dankie.
Potholes regoor ryvlak van pad, hoek van Jan Parliament en Amandel straat, Meiringspark
Big potholes cnr Jacklin and Irene Street.
Potholes in Platan street at Monica str robot and all intersections in Buffelsdoring between central Ave and Ametis Str
C/o Leipoldt and Lautz ave, La Hoff potholes
Chromium road uraniaville the whole street no more road to ride on
As with Radium rd, potholes are being filled with Gravel and not tar, and large holes are just ignored.
Corner of monika and buffeldoorn right in front of klerksdorp honde kos terrible pothole
Elvira straat fliemieda there is a lot of potholes
The whole of Flemmingstreet in La Hoff. potholes
Potholes & debris corner Barend & Klienhans, Pienaarsdorp. It's like an obstacle course trying to navigate safely around the corner
Monica Ave, just before it joins the new road going to the mall potholes
1 – 3 ZENA st – Potholes (short street connecting Buffeldoorn and Charo st, Flamwood)
Monica laan na die nuwe pad wat Mall toe gan.. net voor die robot, baie groot gate en pad is verweer asb.
Dorah Tamane st – Potholes at the stop street – entrance to MCC parking.
Hibiscus str Doringkruin
Between Hibiscus 55 and Hervormde Gemeente Klerksdorp Doringkruin potholes
Potholes in Lautzlaan in front of spar
Big holes in Andrew street
Al die gate in Oleanderstr Doringkruin Hulle maak net van dit toe nie almal nie Dankie
4 Dahlia Straat, Adamayview. Groot gat on my driveway as gevolg van waterpyplek. Ons kan al vir 3 maande nie uit ons erf ry nie!
op hoek van Anderson en Neser. pothole
Centrallaan in Flamwood flamwood
Buffeldoornweg in Flamwood pothole
Potholes Vuurpyl 10 + 14 + 21 (over road water leak fix) Flimieda
Taxi rank in dorp, hoe kan mens net daar sinkplaat shops op plaas en seker geen huur en tax bt nie? Is dit toelaatbaar?
Chris Hani rd tussen Lautz en Mildred st Flimieda. n slaggat wat die motors baie skade maak.
Op die hoek van Iris en Lautz Flimieda potholes
Baaaaaie groot pothole. 18 Freemanstr. Hulle het 3 weke terug begin werk aan die groooot gat maar weens reen opgehou. Die gat was al die oorsaak van n klomp stukkende bande. karre swaai uit om dit te vermy en dit gaan nog n hengse ongeluk veroorsaak. groooooooooot asb!!!!!!!!
Platinum Road, Uraniaville pothole
Meteor rd, Uraniaville pothole
Cnr Coghill and Hamilton rd Ellaton klerksdorp. Potholes upon potholes. Please urgently
Neil 16. Neil 1 flamwood. Kan dit ook op lys Kom asb. Dan Wil Ek graag vra. Waarom seel hul nie Meer die teerpad nie. Hul lap gate en gate, maar seel nie die hele teerpad. Dit Sal Langer hou soos in die ou dae. Dat die teer al DIE GRUIS bymekaar hou.. Weet dit is duur maar seker oor tydperk Sal dit minder arbeids intensief wees en kostes spaar.
Die vier-rigting stop van Buffelsdoorn en Tom straat in die regterbaan is n gat (sien hom nie maklik nie want daar lê los sand)
Pad vanaf City on a Hill Kerk oppad na Schoonspruit Hoërskool. Daar n paar kleintjies en n groter 1 net voor die spruit
Abrahamson Avenue flamwood full of pothole right around the whole block
C/o Ada and Flora Avenue, Adamayview..
Op hoek van Hobson en Preller 46, sypaadjie oorgroei. Louise Rudman 0833687401
C/O Monica & Plataan ave , Flamwood
Central Laan by Domino's Pizza in die regter baan (net voor die robot) is n baie diep gat wat baie skade kan aanrig as mens hom nie betyds sien nie
Potholes – c/o Lautz and Miemie ave Flimieda at 4way stop.
Potholes – Miemie ave, between Lautz ave and Von Willigh, Flimieda. The whole road.
Request speed humps in Spencer avenue in Orkney by the school. The parents do not use hood ave where the speedhumps are and now speed to school in the side street Spencer where the children walks as well. Urgent please

Reference nr: MPRRH0008C0K8S

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Traffic & Security, Roads Storm-Water & Landfill SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1346/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/