General Higiene campaigne

Between 2 and 4 Van Bruggen Street, Orkney unhygienic and overgrown area plus illegal dumping.
Park between Mossel street and Mkuzi street Stilfontein
Overgrown area
On corner of Josef Dadoo and Buffelsdoring Rds,, sorting of waste and sauatting.
Nr 2 – vacant property.
Hi Maryke. Kan nou nog nie kla oor té veel groei in die erf nie, maar op die sypaadjie van die afgebreekte dwelmhuis groei die gras al taamlik hoog. Soos ek sê nog nie werklik groot rede tot klagte nie, maar mens neem tog die "uniekheid" van die erf se geskiedenis in ag. Mens voel tog bekommerd dat hulle in die langerige gras kan begin wegkruip aangesien die dwelmbedrywighede steeds aangaan met die inwoners wat in dwelmhuis gebly het wat gaan tent opslaan het aan die onderpunt van Cuckoo straat in die veld naby brug. Wat ons bekommer is dat daar November maand laas enige opruimings werk daar plaasgevind het na huis afgebreek is.
Brinton str 30, daar is mense wat daar bly… Is Al verskeie kere aangied om te help om die erf skoon te maak, maar hulle weier alle hulp!!!
24 Harry Street, Meiringspark Ext 5, Empty property overgrown
19 Harry Street, Meiringspark Ext 5, Empty property overgrown
Kan daar ni n versoek aan al di skole gerig word om reg rondom en langs hulle di oor groeide sypaadjies rond om HTS en bv langs Wesvalie n skool gemeenskaps projek te maak ni. Sien Senwes agter Builders het n skoonmaker wat elke dag regrond om di gronde en aan HTS se kant rommel optel en die sypaadjies om Senwes se gras word instand gehou.

Reference nr: MPRRH000O0WS0S

Report History

Report nr: 1 Previous Reports: Sent to Department(s) Cleansing SMS Sent to

Remarks

Download Report

https://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/1342/

Fault reported by: various

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/ View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/