» » » Parks need cutting – Jansen Str – Lahoff

Parks need cutting – Jansen Str – Lahoff

The park in Jansen street needs urgent grass cutting. Please see message from complainant.
Goeiedag …ons is so dankbaar vir die reen. Ek wil egter vra of daar nie n moontlikheid is dat die parke langs Jansenstraat 84 La Hoff nie gesny kan word nie. Ons het gemors en lang gras aan 3 kante van ons erf …en gister weer n slang gekry en die muggies en onkruid oorval ons van alle kante. Pleeeze ek waardeer dit baie baie dankie.

Reference nr: MPRRH000857

Report History

Report nr: 1
Previous Reports:

Sent to Department(s)
Municipal Administration, Parks & Development
SMS Sent to

Remarks

Download Report

http://klerksdorponline.com/pdf/5a794c0cacb08/878/

Fault reported by: Marie von Wielligh

View Spreadsheet Report: http://klerksdorponline.com/munhelp-muni-reports/

View Fault Article: http://klerksdorponline.com/category/municipal-complaints/