‘n Huurder is ‘n ding
wat groot pyne bring
Betaal van huur
‘n Modegier
Hy se hy sal jou tuin onderhou
maar die grasperk bly maar dor en grou
Hy sal jou plek mooi oppas
maar ‘n skroplap bly ‘n las
Nie te praat van utilities
daaroor sal hy hom nie verknies
‘n Huurder bly my grootste pyn
hy laat my bitch met groot venyn



