» » » Onderhou jou plaveisel

Onderhou jou plaveisel

The border, or edging system, is necessary to insure that your brick paving remains firmly in place and stays beautiful for years.
The border, or edging system, is necessary to insure that your brick paving remains firmly in place and stays beautiful for years.

Nico Visser van Exact Paving Klerksdorp vertel ons hoe om ons plaveisel skoon te hou en te onderhou.

Wanneer ‘n area net geplavei is, moet dit toegelaat word om te ‘settle’ vir ‘n paar weke. Na hierdie tydperk kan dit met ‘n tuinslang afgespoel word om van oortollige sand en grond ontslae te raak. Behandel dan met ‘n vuilgoed-doder – die behandeling kan drie keer per jaar gedoen word.

Gereelde vee van die area word aanbeveel om die opbou van vuilgoed te voorkom. Ligte stene sal bandmerke en olie makliker uitwys en moet verwag word, en juis daarom moet ligter plaveisel meermale behandel en skoongemaak word.

Verkieslik moet krag tuinslange nie gebruik word wanneer plaveisel skoongemaak word nie, omdat dit van die sand kan verwyder wat dan weer vervang moet word.

Om van mos en alge ontslae te raak, sal ‘n goeie skrobbering, met ‘n tuin besem en ‘n mengsel van warm water en skottelgoedseep, die werk doen. Spoel daarna met skoon water. Indien jou plaveisel in ‘n skaduryke area is, is die kanse goed dat mos herhaaldelik daar sal voorkom. In die geval beveel ons ‘n mos-doder aan wat ontwerp is om mos en alge te dood. Die mos-doder moet in droë weer aangewend word. Wag ‘n paar dae vir die mos-doder om sy werk te doen en borsel dan die dooie mos en alge af.

ONTHOU – Vra altyd vir verwysings voordat jy ‘n plaveisel kontrakteur aanstel!

 

Exact Paving’s most recent project!

Exact Paving

1100 sqm job in La Hoff, Townhouse complex. People are already moving in.

Great job Team Aaron.

We give a 5 year guarantee on our work and Concor Technicrete Stilfontein gives a 5 year guarantee on their bricks.

We never have any comebacks!!

Foto Kielblockstreet, La Hoff, Klerksdorp

Follow Klerksdorp Online:

Web Designer

Latest posts from