Klerksdorpers is opsoek na …
» » » Klerksdorpers is opsoek na …

Klerksdorpers is opsoek na …

posted in: Community, eNews | 0

Elke dag is daar versoeke vir dienste op die internet. Klerksdorp Online het gaan ondersoek instel om te sien watter navrae word die meeste geplaas.

Maak seker dat – indien jou besigheid, diens of produk – hier genoem word, jy onverwyld jou volgende advertensie bespreek.

Klerksdorp Online se leuse is “Vir die gemeenskap – deur die gemeenskap” wat in effek beteken dat sekere besighede (gebaseer op ‘first come – first serve’) die geleentheid gegun word om ‘n informatiewe artikel te skryf oor hulle diens of produk in ruil vir gratis advertensie. Moet nie uit mís op hierdie unieke geleentheid nie. Kontak Klerksdorp Online vandag not vir jou plasing!

Mees aangevraagde dienste/produkte:

  • Troeteldier vriendelike huur plekke vanaf R2 500 p/m
  • Drukkers Ink – hervulbaar en nuut asook instansies wat drukkers diens
  • DSTV Installasies
  • Naweek wegbreek plekke wat nie te duur is nie
  • DJ’s en musiek vir geleenthede
  • Betroubare matwassers
  • Betroubare boukontrakteurs
  • Betroubare Lapa en Grasdak kontrakteurs
  • Kinderspeelgoed en dekoratiewe items
  • Opvoedkundige speelgoed en stories vir kinders
  • Yskaste en ander elektriese/elektroniese toestelle herstelwerk
  • Roomyskoeke en ook gebakte koeke – veral vir kinders
  • Kleinkoekies
  • Kleuterskole, nasorg en dagsorg
  • Wiskunde en Wetenskap ekstra klasse
  • Bye/slange verwyderaars

Moenie wag nie, adverteer jou dienste en produkte vandag nog! Volgende uitgawe weer 15 November 2015

Follow Klerksdorp Online:

Web Designer

Latest posts from