www.karelappel.co.za/forum
Ons bespreek musiek en vermaak in ons land en hou graag ‘n debat daaroor.
Besoek gerus www.karelappel.co.za/forum
Ons bespreek musiek en vermaak in ons land en hou graag ‘n debat daaroor.
Besoek gerus www.karelappel.co.za/forum
Meeste van die ouens wat musiek maak behalwe die populere kunstenaars sukkel om werk te kry want daar is verskeie redes waaroor ons graag wil bespreek. Vertel my meer oor jou gevoel van die musiek en vermaak in SA en wat jou betrokkenheid is.
Het jy gehoor van “ROADHOUSE KARAOKE” Kom ons verduidelik dit vir jou. Dit is baie eenvoudig, geen geraas vir die mense om jou en dalk ander besighede. Die ouens wat die ‘ROADHOUSE KARAOKE’ ondersteun gebruik slegs hul radios in die voertuig.
Daar word ‘n verhoog opgeslaan met ‘n baie klein sisteem net hard genoeg vir monitor doeleindes. Slegs die aanbieder en die karaoke sanger kan die klank hoor. Die res luister die musiek in die motors en dus is daar geen steurings nie.
Dis ‘n nuwe metode van karaoke, en almal wat deel neem kry ‘n gratis musiek video waarop hy/sy 1-2 liedjies sing. Dit word deur die loop van die dag aan die sangers gegee. Ons ka nou ook ‘n lekker kompetisie reel in hierdie verband.
Vir verdure detail stuur jou navraag per e-pos na karelappel@vodamail.co.za
I am a musician who is looking for parties anywhere. I cater for any type of function like weddings, birthdays, church functions, work functions and year-end functions !
I cater for any corporate function.
Type of music that we play:
Afrikaans, Boere musiek, English, Pop music, ballads, sokkie, rave, classical music any many more.
If you want soft music for your function, we are able to do that. For enquiries please phone me at 079 498 5045 / 0723493299 or e-mail me at karelappel@vodamail.co.za
Band karaoke, Roadhouse karaoke is ‘n nuwe metode van karaoke. Ons breek weg van die ou gewoonte van karaoke aande wat jy het in die pubs. Baie lekker en dit is beslis die moeite werd want ons maak ook video van elke sanger wat daar sy 1-2 liedjies kom sing. Vir navrae stuur jou e-pos asb
Is jy dalk op soek na afrikaanse tracks? Ek het ‘ n lysie wat jy kan download op http://www.karelappel.co.za Vir kwotasie stuur jou navraag per e-pos. Ek het ook ‘n special aan vir Mei 2008. Koop backtracks van jou keuse (250 tracks) vir R500-00 Die normale prys is R150-00 per backtrack!
Disco vir jou “party” Yes jy is op die regte plek. Is jou budget baie laag, nou ja daar kan ek jou dalk help om jou party lekker te maak. Besoek gerus www.karelappel.co.za of stuur e-pos na karelappel@vodamail.co.za
My kontak nommer 0723493299