Agtergrond
Ek is ‘n baie gemaklike, plat op die aarde kunstenaar. Ek voel gemaklik om my met mense te meng. Ek is ‘n opkomende afrikaanse kunstenaar / sanger / musikant. Ek sing en speel kitaar. My belangstelling het begin toe ek leer kitaar speel op die ouderdom van14 jaar. Ek het koerante afgelewer vir ekstra sakgeld om my kitaarlesse te betaal. Ek het begin deelneem aan verskeie kompetisies en karaoke aande. Ek het ‘n baie groot liefde vir afrikaanse musiek en country musiek ontwikkel. Ek is tans in die musiek bedryf al vir 15 jaar.
Ek hou van dans, en partytjies, uitgaan en musiek videos kyk.
My grootste droom is om eendag vir almal lekker musiek te kan speel op enige funksie soos ‘n troue, ‘n verjaarsdag, werksfunksie of promosie. Ek hou van om optredes te doen by ‘n Kerkbazaar.
Besoek gerus ook my ander webtuiste Die musiekwinkel Dis daar waar ek graag die Afrikaanse musiek mark bevorder. Afikaans is goed en lekker.
Vir enige navrae stuur jou
<!–
var prefix = ‘ma’ + ‘il’ + ‘to’;
var path = ‘hr’ + ‘ef’ + ‘=’;
var addy26024 = ‘karelappel’ + ‘@’;
addy26024 = addy26024 + ‘vodamail’ + ‘.’ + ‘co’ + ‘.’ + ‘za’;
var addy_text26024 = ‘navraag per e-pos’;
document.write( ‘<a ‘ + path + ‘\” + prefix + ‘:’ + addy26024 + ‘\’>’ );
document.write( addy_text26024 );
document.write( ‘<\/a>’ );
//–>\n navraag per e-pos
<!–
document.write( ‘<span style=\’display: none;\’>’ );
//–>
Die e-posadres is teen spam-botte beskerm. U moet Javateks ontsper om dit te kan weergee
<!–
document.write( ‘</’ );
document.write( ’span>’ );
//–>
na my