Nuwe metode van Karaoke aand.

Posted by karelappel | Uncategorized | Saturday 17 May 2008 10:10 pm

Band karaoke, Roadhouse karaoke is ‘n nuwe metode van karaoke. Ons breek weg van die ou gewoonte van karaoke aande wat jy het in die pubs. Baie lekker en dit is beslis die moeite werd want ons maak ook video van elke sanger wat daar sy 1-2 liedjies kom sing. Vir navrae stuur jou e-pos asb

No Comments »

No comments yet.

RSS feed for comments on this post. TrackBack URI

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.